’n Omvattende Afrikaanse naslaanboek vir leerders in Graad 8–12 en eerstejaarstudente wat hul taalvaardighede wil verbeter. Die gids behandel woordsoorte, spelling, woordvorming, woordeskat, sinsbou, skryfwerk, stylfigure, leesbegrip, opsommings, poësie, prosatekste en visuele geletterdheid. Dit bevat ook wenke vir eksamenvoorbereiding en help leerders om hul kennis van Afrikaans te versterk en met groter selfvertroue te kommunikeer.





Reviews
There are no reviews yet.