Funksionele Taalgebruik Graad 11 en Graad 12 – Boek 2 is ’n praktiese werkboek vir leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Die werkboek bied doelgerigte oefening in verskeie taalstrukture en help leerders om hul taalvaardighede deur gereelde toepassing en inoefening te ontwikkel. Dit is ’n nuttige aanvullende hulpbron vir Graad 11- en 12-leerders wat hul taalgebruik en voorbereiding vir assesserings en eksamens wil versterk.





Reviews
There are no reviews yet.