Hierdie praktiese werkboek is ontwerp om Graad 4-leerders te help om ‘n sterk grondslag in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bou. Die boek bevat CAPS-belynde oefeninge wat fokus op woordeskatontwikkeling, grammatika, leesbegrip, skryfwerk en basiese kommunikasievaardighede. Die aktiwiteite is op ‘n toeganklike en interessante wyse saamgestel om leerders se selfvertroue te bevorder en hul taalvaardighede deur gereelde oefening te versterk. Ideaal vir gebruik in die klaskamer of as aanvullende ondersteuning tuis.







Reviews
There are no reviews yet.