’n Graad 9 Wiskunde-handboek wat algebra, faktorisering, eksponente, vergelykings, funksies, meetkunde, ’n inleiding tot trigonometrie, meting, datahantering en waarskynlikheid dek.
Sluit duidelike verduidelikings, stap-vir-stap voorbeelde en gestruktureerde aktiwiteite in om probleemoplossing en konseptuele begrip te versterk.
Ontwerp om leerders voor te berei vir senior fase eksamens en die oorgang na hoër vlak wiskunde.
Neem asseblief kennis: hierdie uitgawe sluit ’n video-licensie in vir addisionele aanlyn leermateriaal.







Reviews
There are no reviews yet.